Vakansie
Liewe Versndag-intekenaars,
Dit was ʼnvoorreg om die aanloop tot die kersgety met julle te deel met soveel lesers regoor die wêreld. Vandag is dit ons laaste versndagstukkie tot volgende jaar op 14 Januarie. Mag u die boodskap van kersfees met vreugde ervaar in die teenwoordigheid van Immanuel. Ons wens u alles wat goed en mooi is toe vir kersfees. Hennie Symington.