Intekening

Die Vers-'n-dag - is 'n e-posdagstukkie wat elke weeksdag aan ongeveer 80 000 intekenare versend word.  Dit is 'n GRATIS diens aan die intekenare en word moontlik gemaak deur die ondersteuning van verskeie borge. Besoek gerus ons BORGE-afdeling vir meer inligting.

Voornemende lede voltooi 'n intekenvorm en moet daarna ook die intekening bevestig alvorens dagstukkies aan die lid versend word.  Vers-'n-dag ondersteun glad nie onwettige versending van e-posse aan onwetende gebruikers nie.

Vers-'n-dag is 'n projek van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.

Go to top